SAARA Header

Nuwejaars boodskap - Frans Botha

15. 12. 24
posted by: Johan
Hits: 2355

Aan die einde van 2015 het ons so baie om voor dankbaar te wees. SAARA is 'n skiet organisasie wat amper soos 'n familie optree. Ons is baie lief vir mekaar, maar ons kan baie lekker stry.

Soos enige familie het ons ook hoogte punte. SAARA het hierdie jaar weer menige hoogte punte gehad met verskeie rekords wat geskiet is, nuwe persoonlike bestes en nuwe uitdagings wat oorkom is. Ongelukkig het ons ook hartseer gehad met die afsterwe van geliefdes. Daar is ook van ons skietfamilie wat persoonlike krisisse gehad het. Ons het hoogtepunte van die Duitsland toer gehad maar ook die terleurstelling van die gekanselleerde Egipte Afrika Kampioenskap toer. Ek voel egter dat al hierdie uitdagings ons as 'n skietorganisasie net sterker maak.

Om vorentoe te kyk na 2016 maak my baie opgewonde. Ons het 'n baie sterk bestuursspan wat deur die provinsies ondersteun word, ons het 'n toegewyde en gemotiveerde ouerkorps. Die bestaansrede vir SAARA is ons baie hardwerkende skuts. Oud of jonk, julle skuts is die voort bestaan van SAARA. Dit is duidelik dat ons baie het om voor dankbaar te wees en dat hierdie die gepaste tyd is om vir mekaar te sê hoef lief jy hulle het en hoe dankbaar ons is dat ons verlosser Jesus Christus gebore is. Ons glo almal dat alles wat ons is, word deur die Here bepaal en dat ons maar net instrumente in sy liefdevolle hande is.

My wens aan julle almal is dat julle die beste instrumente kan wees wat julle kan. Mag 2015 vir julle vol liefde eindig en 2016 net vol vreugde wees. 

Shalom

Frans Botha

 

 

Upcomming Events

Thu Oct 04 @12:00AM
SAARA National Championships
Sat Oct 06 @12:00AM
Youth Olympic Games
Sat Dec 08 @12:00AM
Gauteng Open
<
parajumpers pas cher parajumpers pas cher parajumpers pas cher parajumpers pas cher parajumpers pas cher parajumpers pas cher stone island outlet stone island outlet stone island outlet stone island outlet stone island outlet stone island outlet moncler pas cher moncler pas cher moncler pas cher moncler pas cher moncler pas cher moncler pas cher moncler outlet online moncler outlet online moncler outlet online moncler outlet online moncler outlet online moncler outlet online happiness outlet happiness outlet happiness outlet happiness outlet happiness outlet usb backpack usb backpack usb backpack usb backpack usb backpack mcm outlet online moose knuckles outlet usb backpack outlet happiness outlet happiness outlet shoes down jackets outlet cappotti italia outlet fjallraven outlet