SAARA Header

51st ISSF World Chanpionship

14. 09. 16
posted by: Johan
Hits: 1436

51st ISSF World Chanpionship – All Event – Granada – ESP

Olympic shooting range “CEAR Juan Carlos 1” in Las Gabias, Granada. 6 Sep – 20 Sep 2014

55 Events, 2002 shooters, 95 countries, 1294 Pistol & Rifle, 708 shotgun. Officials (coaches, team managers, doctors, trainers, psychologists) 848.

 

The Senior Protea athletes that took part was:

  • Men -  Horatio Delport, Sybrand Laurens en Charlto Vorster
  • Women -  Burnedine Erasmus, Tanya Snyders en Reinette Laurens.

On 8 September the three men took part in 2 different relays, with a total of 116 10m Olympic athletes in the competition. On 9 September the three ladies took part in 2 relays with a total of 130 10m Olympic athletes in the ladies competition.

The conditions under which our shots took part was extreme, taking into account that our athletes are very young and had very little experience in competitions at this level. The stress levels was very high and Spanish heat dit not help to calm the nerves.

The tour was a big success, and although we did not win any medals, the experience, knowledge and life lessons that we all gained form taking part is of infinite value that cannot be gained in any other way. The courage and determination of our young athletes to take part next to and against the best in the world made winners of them all.

Thank you very much to the following sponsors:

  • Bosch for the tracksuits
  • Wynand Snyders for the tour shirts and jackets
  • All the parent and individual sponsors that made it possible for the athletes to go.

A very special thanks to the Protea shotgun trap athletes, Richard Thompson and Frans Jooste for the support, encouragement and advise you bestowed on our air rifle athletes.

-----------------------------ooooooo-----------------------------

Senior Protea atlete wat deelgeneem het was:

  • Mans -  Horatio Delport, Sybrand Laurens en Charlto Vorster
  • Dames -  Burnedine Erasmus, Tanya Snyders en Reinette Laurens.

8 September het al drie mans deelgeneem in 2 verskillende aflosse, ‘n totaal van 116 Presisie skuts het in die kompetisie deelgeneem. 9 September het al drie dames deelgeneem in 2 verskillende aflosse, ‘n totaal van 130 Presisie skuts het deelgeneem.

Die atlete het onder uiterste omstandighede deelgeneem, in ag genome dat die atlete baie jonk en onervare is, en teen die wêreld se heel bestes deelgeneem het, het die stress vlakke maar hoog gehardloop, en die hitte In Spanje het nie gehelp om die klompie te kalmeer nie.

Die toer was ‘n reuse sukses, ons het wel nie medaljes teruggebring nie, maar die ervaring, lewenslesse en kennis wat almal is die kompetisie opgedoen het is van onskatbare waarde. Die moed en deursettingsvermoë wat die jong klomp gehad het om sy aan sy te skiet met die heel bestes maak van elkeen van hulle wenners.

Dankie aan die volgende borge :

  • Bosch vir die sweetpakke
  • Wynand Snyders vir die toerhemde en baadjies
  • Aan elke ouer en individuele borge wat dit moontlik gemaak het om skuts die geleentheid te bied.

‘n Spesiale dankie aan Protea  Shotgun Trap atlete, Richard Thompson en Frans Jooste vir al julle ondersteuning, bemoediging en raad aan ons luggeweer atlete.

Marelize Snyders

Tour Manager

 

Upcomming Events

Fri Jun 22 @12:00AM
Junior Protea and Development Tour - Suhl
Mon Aug 06 @12:00AM
BJI Combined team
Fri Aug 10 @12:00AM
Gauteng Open
Fri Sep 07 @12:00AM
OVL Open